Jacolet Van Den Berg

Author / Writer / Afrikaans Fiction

1.4. New Additions

Hoë hakke met hoogwater

1. Latest Books

Lente in ‘n bottel

Eva se appel

Wanneer woorde onnodig is

2. More Books

Alles wat jy is

Lied in jou hart

Diamant uit Afrika

3. Coming Soon

Adam se Plan

Tani se sprokie

Liefde in Ink

About The Author

Jacolet van den Berg grew up in Bloemfontein. She studied her BSc in Nutrition and Dietetics at the University of the Free State before going to England for 2 years. Her first romance, Lied in jou Hart (LAPA), received the 2011 ATKV Woordveertjie for Romance. Currently she is staying on a picturesque farm in Paarl with her husband, three sons and their extensive animal family. Three young children make sure that everything else in her life happens in her spare time (including sleep!) and the time for writing extends into the late hours of the night. Nonetheless, writing is one of her passions and these stories lie close to her heart (especially the ones with a little bit of love).

Meer oor die skrywer

Jacolet van den Berg het in Bloemfontein grootgeword. Sy het BSc Dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat studeer waarna sy vir twee jaar in Engeland gebly het. Haar eerste liefdesverhaal, Lied in jou Hart (LAPA), het die 2011 ATKV Woordveertjie vir Romanses ontvang. Tans woon sy, haar man en drie seuntjies saam met hulle uitgebreide dierefamilie op ʼn pragtige plaas in die Paarl. Met drie jong kinders gebeur alles in haar lewe deeltyds. Selfs om te slaap! Want tyd vir skryf word telkens beperk tot die middernagtelike ure. Nietemin is skryf een van haar passies en stories lê haar na aan die hart, veral dié met ‘n bietjie liefde.

Get in Touch with Jacolet / Kontak die skrywer

13 + 10 =

© 2017 [ Jacolet van den Berg ] by Pixelzoo